Kunstige kreatiwiteit by kultuuraand
Op Dinsdagaand 5 Junie het hierdie termyn se Helpmekaar-kultuuraand plaasgevind. Elke sintuig van die bevoorregte gehoor is geprikkel. In...


Aleida de Bruyn gesels met… Bibi Slippers
Stories met stertjies deur ‘n alternatiewe pliggie Bibi Slippers is ’n digter, joernalis, TV-aanbieder en inhoudsregisseur van...


Helpmekaar se eie Broadway-vertoning
“GesertifiSEER”, Helpmekaar se tweede musiekblyspel wat van 3 tot 5 Mei in die Aula plaasgevind het, was weereens ‘n reuse sukses....


Skoonlief en Ondier betower weer
Kliek hier om die video te sien. Op Woensdagaand 25 April is die 2018 Beauty en Beast-wenners aangewys in die skoolsaal. Netbalster,...
Tegnologie en akademie kop in een mus
Oor die afgelope 10 jaar het Helpie-leerders en -personeel op akademiese terrein onskeibaar afhanklik geraak van tegnologie vir...


Stomend in “punk”
Kliek hier om die video te sien. Vanjaar se modeparade, met die tema “Steam Punk”, is op 18 en 19 Mei aangebied. Die modeparade is...
Gesiglig is ons plig
Entropie is die degenerasie van energie en die omgewing, soos saamgevat in die tweede wet van Termodinamika. Om die natuurlike verval van...


Helpie-harte klop vir die gemeenskap
“Ons as Helpies het so baie om dankbaar te wees. Dikwels kyk ons dit mis. Gemeenskapsdiens is ‘n manier om ander te help en so ook...
Tannie Carol se boekhoekie
Mars en nog meer vasgevang in dié boek se bladsye Skrywer: Jan Rabie Titel: Die Groen Planeet Uitgewer: A.A. Balkema Aantal Bladsye: 166...
Busse: beroemd of berug
Helpmekaar Kollege se leerders kom van heinde en verre. Daarom is daar ‘n bus vir byna elke gebied. Busse met name soos Vasdruk en...