

0.15 Helpies verf Singapoer bruin
Die 0.15-netbalspan, afrigter en spanbestuurder, Me. Louise Hatting en Annemarie Venter, het op Sondag, 18 November, op 'n twee weke...


Nie “nét nog een” tienertoneel nie
Pieter Hougaard, matriek-Helpie en die skrywer, regisseur en beligtingsoperateur van die toneelstuk, Net nog een, is die landswye wenner...
Aggies val in flater-kraters
Die meeste van ons onthou nog hoe verskrik ons die eerste dag van graad agt gevoel het, maar onthou jy jou eerste vraestel in die...


Flink of faal
By die jaarlikse Afriforum Dink-of-Sink-debatskompetisie wat op 24 Augustus 2018 by Hoërskool Montana plaasgevind het, het die Helpies se...


Vaarwel, matrieks van 2018
Op 16 Oktober het die 174 matrieks van 2018 hul laaste totsiens aan Helpmekaar Kollege onder die pers jakarandas gesê. Emosies het...


Hoog tyd?
Op 18 September 2018 is die private rook en kweek van dagga in Suid-Afrika gewettig. “Dit gaan voortaan nie ‘n strafregtelike oortreding...


Helpies wen die stryd met Zebra-jolyt
Op Woensdag 3 Oktober het die jaarlikse Privaatskole Interhoër-atletiek by Ruimsig-atletiekstadion plaasgevind. Helpmekaar het weereens...
Oorleef jou eksamens
Ongelukkig is dit weer die tyd van die jaar wat mens eerder wil ignoreer. Daardie vloekwoord: eksamen. Ons benodig motivering en ‘n paar...


Die glinster en glans van Matriekafskeid ‘18
Op 13 Oktober 2018 het die matriekafskeid by Helpmekaar Kollege plaasgevind. Die opgetofde matrieks het tussen vyf- en sewe-uur in ‘n...


Kabaal & Kuier by die KKK-Fees:
Kliek hier om die video op ons video-blad te kyk. Op 25 en 26 Oktober was Helpmekaar die kern van kosmaak, klets, kuier en kompeteer by...