

Ruiters galop na glorie
Helpmekaar se perderuiters het op 16 en 17 Junie aan die jaarlikse interskole-kompetisie te Kyalami deelgeneem. Hierdie kompetisie word...
Verlos deur vergifnis.
Vanjaar se flambojante musiekblyspel, “Gesertifiseerd” was ‘n fees vir die oë en ore met die helder kostuums, orkes en pittige humor!...
Sterre in Strepe
Die tweedespanne pronk nie net hierdie seisoen met uitstekende uitslae nie, maar ook met nuwe, eenvormige uniforms. Al vier die...


Uit die Koekblik
Die rugbyseisoen is sterk aan die gang en die eerstespan-rugbymanne verf Instagram weer bruin en maak doodseker almal weet hulle het die...


Wiskundige Geletterdheid – vir die Wis en die onWis
Die keuse tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid (of Gelets soos alombekend by die Helpies), laat baie ouers behoorlik kopkrap. En...


Un voyage enrichissant à Annecy
Die Franse taalskooltoer het in die Aprilvakansie plaasgevind en het die graad 10 en 11 toerlede en onderwysers se verwagtinge oorskry....


Filosofie 101
In die troebelende samelewing is dit hittete of jy verloor heeltemal perspektief oor wie jy is en waar jy inpas. Die groter oplossing kan...


Tienertoneel: meer as net drama
Helpmekaar se akteurs en aktrises sal moet woeker met hul dramatalent tydens hierdie jaar se ATKV-tienertoneel. Die Helpies is tans...


Skooltake gerig op globale oplossings
Kliek hier om die video te sien. Leerders in Helpmekaar word graag blootgestel aan situasies waar hulle die geleentheid kry om húlle...
Die gevorderde voordele van gevorderd wees
Helpmekaar Kollege bied aan sy leerders ‘n groot aantal voordele. Die geleentheid om onderrig te ontvang in gevorderde vakke is een...