

Kaakbreker Big Mouth
In die lewendige atmosfeer van Nelson Mandela Square, in die hart van Sandton City, is ‘n moderne weergawe van die klassieke diner, The...
Ruiters gallop na glorie
Daar is sowat 22 Helpmekaarleerders wat hierdie jaar aan die grasieuse ruitersport deelgeneem het en ‘n skitterende ses Helpie-ruiters...


Helpies “uber” alles
Met leerlinge wat reg oor Johannesburg en nog verder woon, is vervoer in Helpmekaar Kollege ‘n groot faktor. Menige Helpies kan getuig...


Essensie van Hoof-wees: Hard of Hart?
Om die hoof van 'n hoërskool soos Helpmekaar te wees, moet 'n mens hard wees. Op 'n manier. Maar nog belangriker: jy moet hart hê....


Witwarm Winterreuse
Op 28 Junie is die SA Netbalskolespanne aangekondig na afloop van die SASN All Ages Netbalkampioenskap in Boksburg. Doelverdediger,...


Saam Het Ons Mekaar
In die Afrikaans taalklas leer ons van morfologie, oftewel die bou van woorde. Helpmekaar bestaan uit twee stamme en is gevolglik ‘n...


Bruin Truie Virseker Bo-aan Punteleer
Op Saterdag 9 Junie het die Bruin Reus op die Bult vibreer van die gees tydens die Virsekerbeker-kompetisie se rugby-uitspeelwedstryde....


Landloopatlete l’at loop
Te danke aan hul harde werk en ure se oefening, het ons Helpie-landloopatlete in die afgelope termyn tydens die 2018...


o.15’s speel vir Singapoer
Op Saterdag 9 Junie het die o.15A-netbalspan te Laerskool Kenmare in die Kay Motshepe-toernooi teen van die beste skole in Gauteng hul...
Helpies eindig nie met rug teen muur
Sewe Helpies het die geleentheid gekry om in Julie Sentraal-Gauteng by die onderskeie nasionale muurbaltoernooie te verteenwoordig. Alix...