Voordele van veganisme
Veganisme is ‘n manier van lewe wat ten doel het om alle vorme van uitbuiting van diere vir voedsel, klere of enige ander vorm uit te...


Deur diep waters
Gedurende die April-vakansie is 31 avontuurlustige Helpies deur vier ervare personeellede na Sodwana Bay Lodge in Natal vergesel vir...
Blitsflitse
HOKKIE Die eerstespanseuns se tiende plek by die Aitken-toernooi in die A-afdeling in Mei, en die o.15A-meisies se oorwinning oor St...
Blitsflitse
Kaatjies van die baan Helpmekaar se seunstennisspan het op Saterdag 10 Maart aan die senior seuns tennis-interhoër by St. Stithians...


Swemmers staan sterk tussen topskole
Op Woensdag 28 Februarie het die Swem Interhoër by Delville-swembad in Germiston plaasgevind. Helpmekaar se swemspan het natuurlik aan...


Wipballe slaan honderdtalle
Helpmekaar se krieketspanne het rede om aan die einde van die 2017/2018 seisoen breed te glimlag. Verskeie seniorspelers het honderdtalle...


Helpies groet geliefde busbestuurders
Teis Nteso Motkung is gebore op 20 Junie 1971. Hy het in Heilbron gewoon en was vanaf Junie 2000 die man agter die stuur in Vasstaan. ...


Die kern van Helpie-wees
Voel jy soms soos 'n papgedrukte perske? Asof jy van alkante af gekneus word deur druk, verwagtinge, bedrywigheid? Asof jy versap word in...


Hou net aan, musiek is die moeite werd
Spoegwolf is ‘n alternatiewe Afrikaanse rockband. Die vier lede van die groep is Danie du Toit (hoofsanger, liedjieskrywer, kitaar,...


Welpies versterk die ketting
Op 8 Januarie 2018 het 229 Welpies hul reis as Helpies begin. Elke Welpie het kaalvoet die skool binnegestap vir die eerste tree op pad...