

Dromers wat doen
Die Helpies was nog altyd kreatiewe probleemoplossers. Daar is Helpies wat hierdie vaardighede benut en winsgewende projekte van stapel...
Junior Stadsraad verbreed horisonne
Johannesburg se Junior Stadsraad is ‘n geregistreerde nie-regeringsorganisasie wat bestaan uit 76 junior raadslede uit 38 verskillende...


Waar roei jy?
Kliek hier om die video te sien. Vanselfsprekend het die jaarlikse Groenklub-uitstappie weereens gesorg vir ‘n fantastiese...


Manjifieke Lirieke
Netflix se gewilde reeks, 13 Reasons Why, se tweede seisoen is op Vrydag 18 Mei aan ‘n gretige wêreldgehoor bekendgestel. So ook is daar...
Van der Linde van Linden
Die woonbuurt Linden se nuutste toevoeging tot die rits nuwe restaurante wat die afgelope vyf jaar die lig in dié Bohemian-gemeenskap...


Gholf swaai septer
Herman du Plessis, lid van die Helpmekaar-Oosthuizenspan, het in Mei hierdie jaar deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse...


Bruintrui-held bult spiere in Boktrui
Tiaan van der Merwe is ‘n vuurvreter voorry-speler en voormalige Helpie wat ingesluit is in die Junior Springbokke se wêreldbekerspan....


“Pottie” vind sy deksel by Helpmekaar
Die kunstenaar, Mevrou Erna van Wijk, het op 19 September 2017 ‘n mynbou artivak, “Pottie”, aan Helpmekaar Kollege geskenk. Pottie het...


Baantjies vir onnies
Daar word oor die algemeen vergeet dat daar buiten die gekuier en die groepies van die leerders by Helpmekaar, ook pouses in die...
Uit die Argief
In die Helpmekaar-jaarblad van 1926 staan geskryf: “Sorg altyd dat die ideaal van die skool hoër is as wat julle alreeds geklim het,” en...