

e-Sport stof rekenaars af
Rekenaarspeletjieliefhebbers het beslis iets om na uit te sien vanjaar, want e-Sport het uiteindelik sy verskyning op die lang lys van...


Wetenskappe neem voortou
Ses toegeruste laboratoriums is die jongste toevoeging tot Helpmekaar Kollege se spog fasiliteite. Hierdie nuwe laboratoriums is tydens...
Wag, dink, "post"
Emma Sadleir, een van Suid-Afrika se voorste kenners van sosiale media en die wette daaromtrent, het op Donderdag 18 Januarie die Helpies...


Filosofie 101 - Die Eko-stelsel
Diere, met klere aan, ry in karre oral om ons rond. Natuurlik geselekteer is die metaforiese vleisvreters bo-aan die korporatiewe leer...


Manjifieke Lirieke
Met Spoegwolf se mees onlangse album, "Die Donker Toring", wat in Junie van 2017 bekendgestel is, slaag dié verrykende musiekgroep daarin...


Swem sorg vir super-spangees.
Die jaarlikse interhuis-swemgala het op Vrydag 12 Februarie seker gemaak dat elke Helpie se vakansiestof in die plaaslike Helpie-swembad...


"Die skuld is betaal"
Lank gelede het ‘n generaal van Suid-Amerika ’n beweging gelei in verset teen sy land se brutale diktator. Generaal Garcia se groep moes...


Nuwe Helpie-tradisie vat vlam
Vanjaar het ‘n nuwe Helpie-tradisie, wat Juffrou Linda van Niekerk begin het, vlam gevat warvan elke Helpie sal baat. Dié tradisie behels...
Rowwe Rekord berei goed voor
Met vakgemiddeldes wat aansienlik hoër is vir die eindeksamen as vir die rekordeksamen, is dit duidelik dat die rekordeksamen sy taak om...
Kosblik-resep
BAIE Gesonde sjokolade-bruintjies (kyk na die demostrasie-video op helpieflitse.com) Bestanddele: 40g hawermout 6g” skinny” warmsjokolade...