

Kollig is op romanse
Vanjaar se Valentynsweek was uit die boonste rakke en het van die sesde Februarie tot die tiende Februarie geduur. Die Helpies kon van...
‘n Helpie-Druppel in Kaapstad se emmer
Helpmekaar Kollege het 1250 liter water op 13 en 14 Februarie as deel van die noodlenigingsorganisasie, Gift of the Givers, se...


Helpies sal hul staal in stoei wys.
Helpmekaar bied aan sy leerders 'n verskeidenheid sportsoorte en in die openingsweek van 2018 het ‘n opwindende nuwe sportsoort by...


Almighty is beslÃs alles magtig
Ons as mense verbly onsself aan die sukses wat ons en ander behaal, dus is die Helpies almal trots op Helpmekaar se alom bekende Almighty...


Debatsvraag: Bestuurslisensie op 16? Ja, dit kweek verantwoordelike volwassenes
Op 16-jarige ouderdom kan ‘n persoon ‘n Suid-Afrikaanse ID bekom. Die jong volwassene kan ‘n bankrekening open en sy eie finansies...


Debatsvraag: Bestuurslisensie op 16? Nee, vergeet van vroeg bestuur
Dit is ‘n vraag wat al wêreldwyd die onderwerp van verskeie debatte en redenasies was: moet die wettige ouderdom om te kan bestuur...


Helpies tennis slaan wenners
Gedurende die eerste week na die Augustus-vakansie, is die 5de Bethlehem-tennistoernooi vir hoërskole aangebied. Die toernooi word in...


"Get-a-way"-kamp oortref weer verwagtinge
Die "Get-a-way"-kamp het vanjaar weer vele Helpies se verwagtinge oortref. Hulle het op 22 Augustus, vol opwinding en hoë verwagtinge,...


Helpies saal die regte perd op
Die nasionale ruitersportkompetisie het van 2 tot 7 Oktober in Kyalami Equestrian Park plaasgevind. Die Helpmekaar-ruitersportspan het...


Aleida gesels met... Bouwer Bosch: Liefde Wen
Bouwer Bosch het in 33 jaar al meer vermag as wat die meeste mense mense in hul leeftyd sal regkry. Hy is bekend as entrepreneur,...