

Whazzzaaaa…
Vroeg in elke termyn, wanneer die skoolaktiwiteite nog min is en die werksdruk nie soos ‘n swaard bo die leerders se koppe hang nie, kom...


Helpies, sê Cheese!
Op 28 Januarie het 33 Helpie-fotograwe bymekaargekom om hulle geheueskyfies met die bekende professionele fotograaf, Eugene Nagel, se...
Woorde is pyle in die Helpie-koker
Die jaarlikse Toastmaster-kursus, wat vanaf 2017 as die Oratorskursus bekendstaan, het die 20ste en 21ste Januarie 35 leerders bekend...


Interhuis-swemgala verwelkom Helpies na vakansie
Op 13 Januarie het Helpmekaar vir die eerste keer in 2017 as skool bymekaargekom om gees te vang, met sterswemmers te spog, en uit te kyk...


Gaan vir Goud by Goue liga
Helpmekaar Kollege het op 17 Februarie die tiende Goue Liga atletiekbyeenkoms te UJ atletiekstadion aangebied. Hierdie byeenkoms is...
Pliés vang rugbyspelers onkant
“As dans nie ‘n sport is nie, is rugby nie ‘n sport nie.”so sê Nina van Rooyen (graad 12). Aangesien dans nie as ‘n skolesportsoort erken...


Wees jou eie kunswerk
Elke meisie is grasieus sonder grimering, maar kan grasieus én gevaarlik wees met die regte grimering. Grimeerfoute kan vinnig opgeknap...
Pravin kanaliseer tersiêre stortvloed
Verlede jaar was die wyse waarop studenteproteste die hele land se tersiëre opleiding vertraag en frustreer het, een van die mees aktuele...


Wêreldjeugspele wink vir Jonathan
Jonathan de Lacey Lacey is ‘n 17-jarige leeerling in Helpmekaar Kollege en ‘n kranige atleet. Hy is tans die nommer een gewigstootatleet...


Kuns, Kamera, Klank, Aksie!
Daar is nie baie Helpies wat daarvan bewus is dat National School of the Arts (langs Rand Meisies) een van ons buurskole is nie. Hierdie...