

Hoe help Helpmekaar24 die Helpies?
Helpmekaar24 (www.helpmekaar24.co.za) is in die eerste week van die 2017-skooljaar aan die Helpies bekendgestel as ‘n platform wat...


DINK GROTER AS NOU…
Soos die bekende Jack Parow-liedjie lui: “Hier’s hy nou…” – uitgawe een van 2017! Die koerant se blink, nuwe baadjie en vars inhoud is...


HOOFGEDAGTES Leef met oorgawe
Dis al 'n cliché om vir iemand te sê: "Gaan voluit!" Wat bedoel ons daarmee? Niemand kan tog letterlik die hele tyd volspoed hardloop...


Vra die manne
Kaatjie van die (tennis)baan Kishoue en Helpie-tennis is sinoniem. Tennis by Helpmekaar gaan van krag tot krag en die skool spog hierdie...


Halfmas-harte klop vir kuiltjie-seun
Op Woensdag, 21 Maart het die Helpies met groot hartseer verneem van die tragiese afsterwe van Jacques le Roux (graad 10). Jacques was ‘n...
Veilig onder Sy vleuels
Woensdae, tydens tweede pouse, word daar vir elke Helpie die geleentheid gebied om af te skakel van ‘n besige skoolskedule en in die Aula...


Stille verset
Die matrieks van 2017 het bewys dat tradisies hul baie na aan die hart lê toe hulle stilweg “betoog” het teen die verontagsaming van...


Wie sit agter die wonder van die koshuisbrood?
Die lewe in 'n koshuis kan maklik in stiltetye, etenstyd en vryetyd ingedeel word. Weg van jou ma se primêre rokspante af kan jou...
Vonkel Vriende
“n Helpie reën nie nat nie!” en “’n Helpie word nie moeg nie!" Klink dit vir jou bekend, liewe Helpie? Wat presies is hierdie...


Wees (weer) gegroet, Helpmekaar Kollege
Helpmekaar is ryk aan tradisie en gees. Die Helpie-ketting breek nooit. ‘n Paar oud-skoliere het hierdie waarheid letterlik opgeneem en...