

Geesvang hou jou fiks
Sportsterre mag dalk liggaamlik fiks wees, maar die Helpie-dirigente is uithou-fiks. Dié jaar se fikse span bestaan uit die volgende...


Omskryf jou foto
As Instagram en Facebook skoolvakke was, sou ons ouers baie trots op ons gewees het! So dink elke Helpie nadat hulle ‘n foto gepos het...


Stellenbosch: meer as net wynplase
Na ‘n paar draaie in Victoriastraat, Stellenbosch, sal jy die kafee ‘Meraki’ in Ryneveldstraat ontdek. Onder die bome, langs helder geel...


Is jy ín of is jy uit?
Dink jy jy is op datum met die huidige giere? Doen jy nog ‘n daaglikse “dabb” of ken jy darem die Juju wat nié ‘n rooi oorpak dra nie?...
Die vere maak die voël
Wat is gewilder as die “meal of the day” by Helpmekaar? Die gestreepte wit-en-bruin erekleurebaadjie natuurlik! En, ja, dit is binne jou...
Opstuurpunte: Jou hele hoërskoolloopbaan in een getal
Omtrent so halfpad deur graad 10 begin die deursnee-Helpie by hul onderwysers van die opstuurpunt hoor. Die boonste draaipunt van...


Slimkop onderwysers
Die grafiek toon die persentasie-verspreiding van die Helpie-onderwysers se kwalifikasies. Alhoewel meeste van ons onderwysers ‘n graad...


Laat aande beloon tydens prag Helpie-funksie
Dit was weer tyd vir die jaarlikse akademiese prysuitdeling, wat op Donderdagaand 26 Januarie in Helpmekaar Kollege se skoolsaal gehou...


2016 Matrieks hou die Helpie-naam hoog
Nadat die matrieks van 2016 die IEB-eindeksamen (Onafhanklike Eksamen Raad) geskryf het, kon hulle hulself weereens op die skouer klop...