

Gewilde Desember-bestemmings vir die Helpies
Die langverwagte somervakansie is om die draai en die Helpies kan nie wag om na die eindeksamen hul tasse te pak nie! Sommige van ons is...


Helpie-flitse pronk met wennersvere
Helpmekaar se joernaliste se insette, harde werk, rondry, navorsing en onderhoude was duidelik merkbaar by die beoordeling van die...


Helpie-rugby druk nóg ‘n drie
Helpmekaar se mees gesogte sport, rugby, het die ooms en tannies op die punte van hul stoele gehad met seker een van die mees opwindende...


Krieketkaptein se wenke vir uitmuntende spel
Helpie-krieketspelers kan voorwaar trots wees op hul eerstespan-kaptein, Eugene Maritz. Met ervaring, dryfkrag om elke dag beter te speel...


My Matriekafskeid is ‘n realiteit
Om soos ʼn ware Kim Kardashian in die kollig te lewe, sit nie in elke ou se broek nie. Vir Camille Viviers, Michaela Wright en Aimee Ding...


Die strepe maak mos die tier, of hoe?
Die mens is ‘n hiërargiese spesie en sit baie klem op sosiale status, of dit nou geërf of verdien word. Hierdie invloed strek oor...


Dit is beter om te gee as om te ontvang
Hoekom moet daar 10 ure se gemeenskapsdiens in graad 10-12 gedoen word as hierdie jare die besigste jare van jou skoolloopbaan is? As jy...


Helpmekaar skuif aanlyn
Die wêreld gaan vooruit en Helpmekaar loop nie vêr agter nie. Helpmekaar se webwerf, www.helpmekaar24.co.za, maak die lewe van vele...


Met apologie: Helpie-toetse by dosyne
Ons hoor gerugte van ander skole wat toetsreekse het, en beny hulle. ‘n Termyn in Helpmekaar Ãs ‘n aaneenlopende nimmereindigende...
Helpies slaan die gholfbal op die kop
Hierdie jaar is daar duidelike opwinding by Helpmekaar se gholfliefhebbers. Vir ‘n sportsoort wat nog aan die groei is, skyn die...