

Waar hang die Helpies uit?
Een van Helpmekaar-leerders se bekendste (en ook berugte) uithangplekke, Rim and Rubber, se deure is onlangs finaal gesluit. Greenside...


Vra die manne
Sewes: Vinnig dink en flink voete Sewes rugby is regoor die wêreld ‘n aanskoulike en opwindende toeskouersport . Die spel raak al meer...


“Wroem-wroem”, die matrieks kom ingezoem!
In by die hek, op met die bult en net karre waar jy kyk! Dit is ’n mengelmoes van ma se kar, pa se 1978-Beatle en sommer ma en pa se 18de...


Wetenskapboffins
Alle Graad 10-Helpies wat Fisiese Wetenskap neem, weet wat op hulle wag: ‘n verpligte Wetenskap Ekspo taak. Dié taak dra in termyn twee...


Talente tuis in die teater
Die Teatrum Festum het vanjaar die geleentheid gebied om Helpie-talente in volle glorie ten toon te stel met drie tienertonele:...


Onnies: Die besige byekorf se belangrikste bates
Helpmekaar se byekorf bestaan uit ongeveer 1000 kinders, wat konstant aan die werk en aan die produseer is. Om die "heuning-maak-proses"...


Kunsuitstalling laat kreatiewe harte glimlag
Helpmekaar Kollege se kunsdepartement het vanjaar op 6 September ’n spoggleentheid met die jaarlikse kunsuitstalling in die pragtige...


Helpies se sê tel danksy redenaars
Op 10 Augustus 2017 het die ATKV Redenaars se landsfinaal by Goudini Spa in Kaapstad plaasgevind. Helpmekaar spog met 5 leerders in die...


Kolskoot Helpies
Die jaarlikse Boogskiet Interhuis het op 8 September plaasgevind. Dit was ‘n groot sukses en Melle-huis het met die louere weggestap. In...


Bruin-truie doen dit weer!
Helpmekaar se rugby het op ‘n hoogtepunt geëindig toe al vier ons spanne deurgedring het na die finale van die Virsekerbeker vir...