

My Matriekafskeid is ‘n realiteit
Om soos ʼn ware Kim Kardashian in die kollig te lewe, sit nie in elke ou se broek nie. Vir Camille Viviers, Michaela Wright en Aimee Ding...


Die strepe maak mos die tier, of hoe?
Die mens is ‘n hiërargiese spesie en sit baie klem op sosiale status, of dit nou geërf of verdien word. Hierdie invloed strek oor...


Dit is beter om te gee as om te ontvang
Hoekom moet daar 10 ure se gemeenskapsdiens in graad 10-12 gedoen word as hierdie jare die besigste jare van jou skoolloopbaan is? As jy...


Helpmekaar skuif aanlyn
Die wêreld gaan vooruit en Helpmekaar loop nie vêr agter nie. Helpmekaar se webwerf, www.helpmekaar24.co.za, maak die lewe van vele...


Met apologie: Helpie-toetse by dosyne
Ons hoor gerugte van ander skole wat toetsreekse het, en beny hulle. ‘n Termyn in Helpmekaar ís ‘n aaneenlopende nimmereindigende...
Helpies slaan die gholfbal op die kop
Hierdie jaar is daar duidelike opwinding by Helpmekaar se gholfliefhebbers. Vir ‘n sportsoort wat nog aan die groei is, skyn die...


Waar hang die Helpies uit?
Een van Helpmekaar-leerders se bekendste (en ook berugte) uithangplekke, Rim and Rubber, se deure is onlangs finaal gesluit. Greenside...


Vra die manne
Sewes: Vinnig dink en flink voete Sewes rugby is regoor die wêreld ‘n aanskoulike en opwindende toeskouersport . Die spel raak al meer...


“Wroem-wroem”, die matrieks kom ingezoem!
In by die hek, op met die bult en net karre waar jy kyk! Dit is ’n mengelmoes van ma se kar, pa se 1978-Beatle en sommer ma en pa se 18de...


Wetenskapboffins
Alle Graad 10-Helpies wat Fisiese Wetenskap neem, weet wat op hulle wag: ‘n verpligte Wetenskap Ekspo taak. Dié taak dra in termyn twee...