

Talente tuis in die teater
Die Teatrum Festum het vanjaar die geleentheid gebied om Helpie-talente in volle glorie ten toon te stel met drie tienertonele:...


Onnies: Die besige byekorf se belangrikste bates
Helpmekaar se byekorf bestaan uit ongeveer 1000 kinders, wat konstant aan die werk en aan die produseer is. Om die "heuning-maak-proses"...


Kunsuitstalling laat kreatiewe harte glimlag
Helpmekaar Kollege se kunsdepartement het vanjaar op 6 September ’n spoggleentheid met die jaarlikse kunsuitstalling in die pragtige...


Helpies se sê tel danksy redenaars
Op 10 Augustus 2017 het die ATKV Redenaars se landsfinaal by Goudini Spa in Kaapstad plaasgevind. Helpmekaar spog met 5 leerders in die...


Kolskoot Helpies
Die jaarlikse Boogskiet Interhuis het op 8 September plaasgevind. Dit was ‘n groot sukses en Melle-huis het met die louere weggestap. In...


Bruin-truie doen dit weer!
Helpmekaar se rugby het op ‘n hoogtepunt geëindig toe al vier ons spanne deurgedring het na die finale van die Virsekerbeker vir...