

Debatsvraag: Bestuurslisensie op 16? Ja, dit kweek verantwoordelike volwassenes
Op 16-jarige ouderdom kan ‘n persoon ‘n Suid-Afrikaanse ID bekom. Die jong volwassene kan ‘n bankrekening open en sy eie finansies...


Debatsvraag: Bestuurslisensie op 16? Nee, vergeet van vroeg bestuur
Dit is ‘n vraag wat al wêreldwyd die onderwerp van verskeie debatte en redenasies was: moet die wettige ouderdom om te kan bestuur...


Helpies tennis slaan wenners
Gedurende die eerste week na die Augustus-vakansie, is die 5de Bethlehem-tennistoernooi vir hoërskole aangebied. Die toernooi word in...


"Get-a-way"-kamp oortref weer verwagtinge
Die "Get-a-way"-kamp het vanjaar weer vele Helpies se verwagtinge oortref. Hulle het op 22 Augustus, vol opwinding en hoë verwagtinge,...


Helpies saal die regte perd op
Die nasionale ruitersportkompetisie het van 2 tot 7 Oktober in Kyalami Equestrian Park plaasgevind. Die Helpmekaar-ruitersportspan het...


Aleida gesels met... Bouwer Bosch: Liefde Wen
Bouwer Bosch het in 33 jaar al meer vermag as wat die meeste mense mense in hul leeftyd sal regkry. Hy is bekend as entrepreneur,...


Groot Trek terug na die Tuiste van Toeka
Daar was die afgelope dekade ‘n skerp toename in Suid-Afrikaners wat hul goed-gevestigde lewens agtergelaat het om in die Wes-Kaap met ‘n...


W.N.-koshuis hou opskop
Die William Nicol-koshuis is ‘n baken op Helpmekaar Kollege se terrein en die stories tussen die koshuis se mure is net so indrukwekkend...


Helpie-hokkie se eie “Golden Goose”
Mnr. Blake Goose(n) het onlangs as Hokkie-direkteur by die Helpmekaar-familie aangesluit. Hy lê wel nie goue eiers nie, maar sy bydrae...


Onnie-kaskenades
Ons spandeer elke dag ure by die skool en een van ons stres-teenvoeters is om saam te lag. ‘n Paar graad 11’s is gevra wat hulle onnies...