

‘n Man van woord en daad
Redakteur, redenaar, debatteerder, regisseur, akteur, koorsanger, kultuur-onderhoofseun… Jacques Peacock het dit laat lyk of hy 25 uur in...


Parys, Marokko, Rome: propvol Helpie-drome
Ontdekkingsreisiger, Ibn Buttuta, het gesê: "Reis laat ‘n mens sprakeloos en dan verander dit jou in ‘n storieverteller." Die 2017 graad...


Laat die "likes" loop
Die regte tyd, die regte filter, die regte foto, die regte onderskrif en daar gaan hulle - plaas die foto. Instagram is in ons moderne...


Helpies vestig as top debatskool
Op 12 Augustus het Helpmekaar Kollege weereens die debatgemeenskap gedomineer toe Henri Staal (graad 10) en Eduan Beukman (graad 11) die...


Filosofie 101
In ons gemeenskap is daar steeds vele onduidelikhede, maar as daar uiteindelik darem ‘n vaste veranderlike aangedui kan word, is dit die...


#Feesmustfall, veg vir dit wat jy dink reg is!
Gedurende Oktober 2016 is Suid-Afrikaanse universiteite gebombardeer met die #Feesmustfall-proteste en nou, ‘n jaar later, wonder mens of...


Gewilde Desember-bestemmings vir die Helpies
Die langverwagte somervakansie is om die draai en die Helpies kan nie wag om na die eindeksamen hul tasse te pak nie! Sommige van ons is...


Helpie-flitse pronk met wennersvere
Helpmekaar se joernaliste se insette, harde werk, rondry, navorsing en onderhoude was duidelik merkbaar by die beoordeling van die...


Helpie-rugby druk nóg ‘n drie
Helpmekaar se mees gesogte sport, rugby, het die ooms en tannies op die punte van hul stoele gehad met seker een van die mees opwindende...


Krieketkaptein se wenke vir uitmuntende spel
Helpie-krieketspelers kan voorwaar trots wees op hul eerstespan-kaptein, Eugene Maritz. Met ervaring, dryfkrag om elke dag beter te speel...