

Internasionale applous vir die Helpie-koor
Op Donderdag 7 Desember 2017 het 42 van Helpmekaar se koorlede op ’n Europese toer van drie weke vertrek. Die hoogtepunt was beslis die...


Reën voed Helpie-gees
Op Woensdag, 28 Februarie het Helpmekaar Kollege ‘n naelskraap tweede plek verwerf by die jaarlikse NWU (Pukke) Interhoër te Pilditch...


Die goudpot sit aan die einde van die byeenkoms
Voordat ‘n mens deel word van Helpmekaar sal 15 goue, dansende, hemplose seuns in rugbybroeke nie noodwendig die eerste ding wees waaraan...


Journey 2017
Na afloop van die graad 11-eksamen het die matrieks van 2018, op 25 November 2017, vertrek na Kosibaai aan die Kwazulu-Natalse kus. Vier...
Speel klaar met sportbeserings
Sport is ‘n integrale deel van elke Helpie se lewe. Wat gemaak as ‘n sportbesering jou van die sportveld af hou? Helpmekaar het ‘n...
Helpies leer hoe om hul stemme dik te maak
Op 19 en 20 Januarie het die junior en senior debatteerders die hare behoorlik in Afrikaans laat waai by die jaarlikse...
Nuwe kultuur beïndruk
Helpmekaar se kultuurkalender word by die dag voller en nog twee aktiwiteite wat by 2018 se kalender gevoeg gaan word, is die...


Kollig is op romanse
Vanjaar se Valentynsweek was uit die boonste rakke en het van die sesde Februarie tot die tiende Februarie geduur. Die Helpies kon van...
‘n Helpie-Druppel in Kaapstad se emmer
Helpmekaar Kollege het 1250 liter water op 13 en 14 Februarie as deel van die noodlenigingsorganisasie, Gift of the Givers, se...


Helpies sal hul staal in stoei wys.
Helpmekaar bied aan sy leerders 'n verskeidenheid sportsoorte en in die openingsweek van 2018 het ‘n opwindende nuwe sportsoort by...