Blitsflitse
Kaatjies van die baan Helpmekaar se seunstennisspan het op Saterdag 10 Maart aan die senior seuns tennis-interhoër by St. Stithians...


Swemmers staan sterk tussen topskole
Op Woensdag 28 Februarie het die Swem Interhoër by Delville-swembad in Germiston plaasgevind. Helpmekaar se swemspan het natuurlik aan...


Wipballe slaan honderdtalle
Helpmekaar se krieketspanne het rede om aan die einde van die 2017/2018 seisoen breed te glimlag. Verskeie seniorspelers het honderdtalle...


Helpies groet geliefde busbestuurders
Teis Nteso Motkung is gebore op 20 Junie 1971. Hy het in Heilbron gewoon en was vanaf Junie 2000 die man agter die stuur in Vasstaan. ...


Die kern van Helpie-wees
Voel jy soms soos 'n papgedrukte perske? Asof jy van alkante af gekneus word deur druk, verwagtinge, bedrywigheid? Asof jy versap word in...


Hou net aan, musiek is die moeite werd
Spoegwolf is ‘n alternatiewe Afrikaanse rockband. Die vier lede van die groep is Danie du Toit (hoofsanger, liedjieskrywer, kitaar,...


Welpies versterk die ketting
Op 8 Januarie 2018 het 229 Welpies hul reis as Helpies begin. Elke Welpie het kaalvoet die skool binnegestap vir die eerste tree op pad...


Helpie-sukses is nie vir sissies nie
2018 se akademiese prysuitdeling op Donderdagaand 25 Januarie te Helpmekaar was nes die vernuftige Helpie-akademici wat die aand moontlik...


Valbal skitter deur die eeue
Die Valentynsbal van 2018 het geskitter met helder ligte en geborrel met liefde en nuwe vriendskappe. Die tema van die Valbal, wat op...


Bashers wat bybly
Enige meisie wat al ooit ‘n basher op haar kop gesit het, kan getuig van die harde werk wat dit verg om daarna om te sien. Dit is dikwels...