

Filosofie 101 - Die Eko-stelsel
Diere, met klere aan, ry in karre oral om ons rond. Natuurlik geselekteer is die metaforiese vleisvreters bo-aan die korporatiewe leer...


Manjifieke Lirieke
Met Spoegwolf se mees onlangse album, "Die Donker Toring", wat in Junie van 2017 bekendgestel is, slaag dié verrykende musiekgroep daarin...


Swem sorg vir super-spangees.
Die jaarlikse interhuis-swemgala het op Vrydag 12 Februarie seker gemaak dat elke Helpie se vakansiestof in die plaaslike Helpie-swembad...


"Die skuld is betaal"
Lank gelede het ‘n generaal van Suid-Amerika ’n beweging gelei in verset teen sy land se brutale diktator. Generaal Garcia se groep moes...


Nuwe Helpie-tradisie vat vlam
Vanjaar het ‘n nuwe Helpie-tradisie, wat Juffrou Linda van Niekerk begin het, vlam gevat warvan elke Helpie sal baat. Dié tradisie behels...
Rowwe Rekord berei goed voor
Met vakgemiddeldes wat aansienlik hoër is vir die eindeksamen as vir die rekordeksamen, is dit duidelik dat die rekordeksamen sy taak om...
Kosblik-resep
BAIE Gesonde sjokolade-bruintjies (kyk na die demostrasie-video op helpieflitse.com) Bestanddele: 40g hawermout 6g” skinny” warmsjokolade...
Eksamenflaters laat onnies skater!
Novembermaand is ‘n besige maand by Helpmekaar en dit is maklik om tydens die bedrywige eksamentydperk ‘n onskuldige (of dalk skuldige)...


Trouklokke in die vooruitsig vir jong meneer
Op 9 Desember 2017 het meneer Dean die jawoord vir sy sielsgenoot, Kobi Viljoen, gevra op hul plaas in Mpumalanga. “Wow!” was Kobi se...


Eksotiese bederf uit die Ooste
Melville is bekend vir sy goeie restaurante en die nuweling, The Great Eastern Food Bar, steek beslis nie af by sy voorgangers nie. The...