

Parate graad 8’s skakel in
Om 06:00 die oggend van 10 Februarie het 230 leerders na die jaarlikse graad 8-kamp, ook bekend as die Paratus-kamp, vertrek. Die kamp is...
Helpie-hokkie beloof goue berge
Die hokkiesiesoen het in 2018 vroeër as gewoonlik by Helpmekaar afgeskop. Die entoesiastiese hokkiespelers en onderwysers het die astro...


Wie nie pas op sy tyd, is sy metgesel kwyt
Die doodnormale Helpie se prioriteite in verband met die nuwe jaar terug by die skool sal iewers in die lyn van punte, fiksheid en...


Welpies ontrafel die 'Gekoek'
Op Vrydag 12 Januarie 2018 het ‘n horde Helpies die skoolsaal ingestroom om vanjaar se Welpies vir die eerste keer op die planke te...
Die Boekresensie
Titel: Vaselinetjie Skrywer: Anoeschka von Meck Uitgewer: Tafelberg Uitgewers Aantal Bladsye: 246 Literatuur wat ‘n tienerhart kan...


Meneer Hannriël Coetzee: Van die doellyn tot die witbord
Stut van formaat en ambisieuse IGO-onderwyser, meneer Hannriël Coetzee, sluit hierdie jaar by die Helpie-familie met groot verwagting en...


Skaakspanne skitter
Soos oudergewoonte het Helpmekaar se skaakspan weer geskitter tydens die jaarlikse junior skaakliga. Die Noord-Wes Johannesburg-liga is...


e-Sport stof rekenaars af
Rekenaarspeletjieliefhebbers het beslis iets om na uit te sien vanjaar, want e-Sport het uiteindelik sy verskyning op die lang lys van...


Wetenskappe neem voortou
Ses toegeruste laboratoriums is die jongste toevoeging tot Helpmekaar Kollege se spog fasiliteite. Hierdie nuwe laboratoriums is tydens...
Wag, dink, "post"
Emma Sadleir, een van Suid-Afrika se voorste kenners van sosiale media en die wette daaromtrent, het op Donderdag 18 Januarie die Helpies...