top of page

Slimkop onderwysers

  • Susan Steurer
  • Apr 2, 2017
  • 1 min read

Die grafiek toon die persentasie-verspreiding van die Helpie-onderwysers se kwalifikasies.

Alhoewel meeste van ons onderwysers ‘n graad behaal het aan ‘n tersiêre inrigting, spog heelwat ook met honneurs- en meestersgrade.

Die onderwysers met meestersgrade is Juff. Ciska (M.Mus in Uitvoerende Kunste), Tertia (MA in Afrikaanse Poësie), Gizelle (M.Sc in Makro-Anatomie), Jaunie (MPhil in Sielkunde), Estie (MCom in Ondernemingsbestuur), Marthie (MA in Latyn) en Arina (MA in Linguistics).


 
 
 

Comentarios


Saam

het ons

in hierdie
uitgawe

mekaar

Mees Onlangs
bottom of page