

Vroetelvoorwerp vir vermaak
‘n Splinternuwe vroetelobsessie het onder hoërskoolkinders posgevat –“fidget spinners” en “fidget cubes”. Die aanvanklike doel van...


Die vere (of afwesigheid daarvan) maak die voël
Wil jy uitstaan of netjies wegsmelt in die massa? Pas jy gemaklik in die boks? Voel jy tuis in die vere wat die gemeenskap laat gemaklik...


Die Odeon is óns plek
As ‘n mens by Helpmekaar indraai, is daar ‘ n nuwe imposante twee-verdieping staalkonstruksie met ‘n uitsig wat begin by die rugbyveld en...
Vriende wat saak maak
Helpmekaar is nie net bekend vir sy uitstekende sportsterre nie, maar ook vir sy lojale, geesdriftige ondersteuners: die Vriende van...


Oupa en Ouma sit op die stoep
Net soos in enige familie is daar ook in die Helpie-familie oupas en oumas. Oftewel, eintlik net oumas. Juffrou Elsabe, Lida, Linda...


Oud-Helpie maak naam: Johannes van Rensburg
Johannes van Rensburg is ‘n suksesvolle entrepreneur en patenthouer. Hy het in 1980 aan Helpmekaar Seunskool gematrikuleer en het ‘n...


Trotse tradisie lyf nuwe spoggebou in
Op Saterdag, 27 Mei 2017, het Helpmekaar die tweede nuwe gebou hierdie jaar aan die skool bekendgestel: die Odeon. Die ...


Niesminuut
‘n Vermaaklike saalperiode was bloot ‘ n mite voor die bekendmaking van Gustav se “niesminuut”. Gustav Theron, ‘n matriekleerling en die...


Van weet tot verstaan
Daar is 'n ou versie wat lui: "Van weet tot verstaan, moes ek deur die dal van doodskadu gaan." Partykeer is hierdie proses pynlik en...