

Netbal sit die net in "net die beste"
Netbal sit die net in “ net die beste” Helpmekaar se netbal is tans in ‘n indrukwekkende groeifase; uitslae hierdie jaar het alle...


Is ons lewens net 'n sepie?
Kyk Helpies nog sepies? Het Helpies tyd om die langtermyn verbintenis te maak om 'n sepie dag-na-dag te volg? Die eerste sepie was 'n...


Klofies kry dit hotagter
Op Saterdag, 27 Mei, het die jaarlikse rugbykragmeting teen die Hoërskool Waterkloof by Helpmekaar Kollege plaasgevind. Waterkloof, ‘n...


Helpie-hokkiekêrels klop knapskole by Aitken- en Boden
Draf, dribbel en doele skiet was van die Helpie-hokkiekêrels se stokstreke by vanjaar se Aitken- en Bodentoernooi wat die naweek van die...
Die verhoog vereenvoudig
Om in ‘n film of toneelstuk te speel kan baie senutergend wees en daar is spesifieke vereistes waaraan voldoen moet word vir `n optrede...


Helpies kraai koning by die ATKV-debat
Op 26 en 27 Mei het sewe van Helpmekaar se debatspanne by die Afrikaanse Hoër Seunskool in Pretoria aan die landswye semi-finaal rondte...
Algemene Kennis – wat weet jy?
Op Donderdag 25 Mei is die Helpies gekonfronteer met die groot gelykmaker waarvoor niemand regtig kan voorberei nie: die Algemene...


“Detensie 101”– alles behalwe ‘n straf!
“Detensie 101”, Helpmekaar se eerste musiekblyspel wat op die 9de en 10de Junie in die Aula gehou is, was ‘n reuse sukses danksy die...


Ave Atque Vale
Die matrieks van 2017is die laaste jaargroep wat Latyn as vak by Helpmekaar kan hê –‘n besluit wat reeds in2015 geneem is. Met akademiese...