

Landloopatlete l’at loop
Te danke aan hul harde werk en ure se oefening, het ons Helpie-landloopatlete in die afgelope termyn tydens die 2018...


o.15’s speel vir Singapoer
Op Saterdag 9 Junie het die o.15A-netbalspan te Laerskool Kenmare in die Kay Motshepe-toernooi teen van die beste skole in Gauteng hul...
Helpies eindig nie met rug teen muur
Sewe Helpies het die geleentheid gekry om in Julie Sentraal-Gauteng by die onderskeie nasionale muurbaltoernooie te verteenwoordig. Alix...


Ruiters galop na glorie
Helpmekaar se perderuiters het op 16 en 17 Junie aan die jaarlikse interskole-kompetisie te Kyalami deelgeneem. Hierdie kompetisie word...
Sterre in Strepe
Die tweedespanne pronk nie net hierdie seisoen met uitstekende uitslae nie, maar ook met nuwe, eenvormige uniforms. Al vier die...


Uit die Koekblik
Die rugbyseisoen is sterk aan die gang en die eerstespan-rugbymanne verf Instagram weer bruin en maak doodseker almal weet hulle het die...


Gholf swaai septer
Herman du Plessis, lid van die Helpmekaar-Oosthuizenspan, het in Mei hierdie jaar deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse...
Blitsflitse
HOKKIE Die eerstespanseuns se tiende plek by die Aitken-toernooi in die A-afdeling in Mei, en die o.15A-meisies se oorwinning oor St...